|
The following points are valuable for the best results in any
vaccination:
1. Use
MEDIMUNE for 5 days before vaccination.
2. Give VITATON 34 in water for the entire day of
vaccination.
3. Vaccinate in the EVENING, it gives the vaccine a
better chance of staying cold at the correct storage temperature of between 2
and 8 degrees Celsius. If you want optimal results and want to ensure that you
are keeping the vaccine at the correct temperature, we recommend that you
vaccinate about 10 pigeons on 1 bottle. Replace that bottle in the fridge and
use a cold bottle for the next 10 pigeons. Replace the second bottle in the
refrigerator and use bottle no 1 again. If it is not possible to do so, please
ensure that your vaccine is kept cold on ice in a cooler box while vaccinating.
4. DO NOT FREEZE THE VACCINE, the active ingredients
will not be effective anymore.
5. Follow up with MEDIMUNE for 4 days after vaccination.
MEDIPOX will be available from the middle of November. Get
it from your distributor, or contact MEDPET directly if you want to ensure that
you get it at the correct temperature.
MEDPET recommends that you use the follicle method for the
best results when vaccinating with MEDIPOX.
Afrikaans...
Die volgende
punte is waardevol vir die beste resultate met enige inenting:
-
Gebruik MEDIMUNE vir 5 dae voor inenting
-
Op die dag van inenting, gee VITATON 34 in die water vir
die hele dag.
-
Ent die duiwe in die AAND, dit gee die entstof ‘n beter
kans om koud te bly volgens die aanbevole temperatuur van tussen 2 en 8
grade Celcius. As jy wil verseker dat jou entstof teen die regte
temperatuur toegedien word en sodoende optimale resultate wil hê, is die
aanbeveling dat jy so 10 duiwe ent op ‘n botteltjie, hom dan terug plaas in
die yskas en die volgende 10 duiwe op ‘n nuwe koue botteltjie ent. Daarna sit
jy weer die 2de een terug in die yskas en gebruik weer die 1ste een. Indien
dit nie moontlik is nie moet jy definitief verseker dat jou entstof op ys in
‘n koel houer is tydens enting.
-
MOET NIE DIE ENTSTOF VRIES NIE, die aktiewe bestanddele
sal nie meer effektief wees nie.
-
Volg op met MEDIMUNE vir 4 dae na inenting.
MEDIPOX
sal beskikbaar wees vanaf middel November. Kry dit vanaf u verspreider, of
kontak MEDPET gerus direk as u wil verseker dat u dit teen die korrekte
temperatuur verkry.
MEDPET
beveel aan dat u die “follicle” metode gebruik vir die beste resultate wanneer
Medipox geënt word.
|